Local newsNews

Bestuur asseblief baie versigtig hier

Verkeersbeamptes is op die toneel.

Groot veldbrand woed buite Potchefstroom langs die Parys/Potchefstroom-pad.

Die pad was gesluit vir verkeer maar is op die oomblik (16:02) oop.

Verminder spoed en hou by volgafstande.

Verkeersbeamptes is op die toneel en monitor sigbaarheid.

Related Articles

Back to top button