Local newsNews

Betogings: Wees versigting op dié paaie

Die protes gaan onder meer oor die verhoging van dienstetariewe.

Betogers het laat Sondagmiddag begin om toegangsroetes na Potchefstroom te versper weens ongelukkigheid oor verhoogde dienstetariewe en munisipale dienslewering.

Motoriste word gewaarsku dat die protesaksie vandag voortgaan en het Mooirivier Beskerming Sondagaand al gesê dat mense veral moet bedag wees op  protesaksie op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp.

Paryspad is veilig om te ry.
Tans word net die verkeer op die N12 rigting Klerksdorp geaffekteer.

Die polisie hou ‘n wakende oog.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button