NewsSport

Parys se hokkie-bokkies wen Salomon Senekal

Dit is vanjaar die eerste keer dat die eerste span dogters op 'n astro-baan speel

Primêre Skool Parys se eerste hokkiespan het op 18 Julie die span van Salomon Senekal geklop met 5-0. Afrigter Suleen Peens sê dit is die eerste jaar wat die skool ‘n eerste span het, en ook ‘n eerste vir die dogters om op Astro-bane te speel.

Hokkie is drie jaar gelede die eerste keer by die skool as sport aangebied en groei steeds. Op die foto is Suleen saam met die eerste span. Nadine Durandt was afwesig toe die foto geneem is

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button