NewsSport

Vlerke gesprei vir Hanover-vlug

Daar was gemengde sukses vir lede van die Legends Duiwe-wedvlugklub met die naweek se Hanover 2 Ope-vlug. UJDUR-hokke wen die vlug, met Sys van Rooyen-hokke tweede, en Nollie Meintjies se duiwe derde

Die res van die vluguitslae het so gelyk
UJDUR-hokke – 4de, 13de, 24ste
Nollie Meintjies – 5de, 6de, 7de, 8ste, 20ste, 22ste, 23ste, 30ste
MJ Lofts – 9de, 11de, 18de
Sys van Rooyen-hokke – 10de, 14de, 17de, 19de, 21ste, 26ste, 27ste, 29ste
Maree-hokke – 12de, 15de, 16de, 25ste, 28ste

Die Hanover 1 Jaaroud-vlug se uitslae het so gelyk:
Nollie Meintjies – 1ste, 6de, 7de, 18de, 19de, 21ste, 24ste, 27ste
Maree-hokke – 2de, 3de, 4de, 8ste, 10de, 11de, 14de, 15de, 16de, 20ste, 25ste, 29ste
Sys van Rooyen-hokke – 5de, 12de, 22ste, 30ste
MJ Lofts – 9de, 13de
UJDUR-hokke- 17de, 23ste, 28ste
Stevens-hokke – 26ste

Hanover Spes 1-vluguitsalae
Maree-hokke – 1ste, 6de, 7de, 9de 11de
Nollie Meintjies – 2de, 3de, 8ste
Sys van Rooyen-hokke – 4de, 5de, 10de

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button