Local newsNews

Vrou beseer in botsing op Potch-pad

Dit is onseker wat die oorsaak van die botsing was.

‘n Vrou is vanmiddag met ernstige beserings per noodhelikopter na ‘n Albertonse hospitaal vervoer na ‘n botsing op die R53 tussen Parys en Potchefstroom.

Die ongeluk was net voor 15:00 sowat 10km buite Parys.

Daar was geen ander voertuie in die ongeluk betrokke nie.

  • ‘n Ernstige botsing in digte rook weens ‘n veldbrand, het Vrydag die lewens van twee vroue op die R59 by Leeuspruit/Sasolburg ge-eis. Die ongeluk was kort na ‘n kettingbotsing op die N1 rigting Johannesburg waarin vyf voertuie betrokke was.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button