News

Skade groot; pad steeds gesluit vir verkeer

Motoriste is aangeraai om waar moontlik alternatiewe roetes te volg. 

 Die Parys en Vredefort SAPD asook die Ngwathe Brandweerdiens was vanoggend vinnig op die toneel om bystand te verleen en het boere van die distrik die situasie gemonitor om seker te maak dat die veld naby die wrak nie ook brand nie.

‘n Eskom-paal het wel gebrand maar is die brand by die paal vinnig geblus, en het Eskom die lyn afgeskakel vir veiligheid.

 

Related Articles

Back to top button