Local newsNews

‘n Fees van talent op die Allegretto-verhoog

Uitstaande talent is weer vanjaar gesien

Die Allegretto interprovinsiale Eisteddfod uitdun is vroeër in die pragtige NG Kerk in Vredefort gehou met drama en musiek wat vir die eerste keer ook hier as deel van die uitdun aangebied is. Verskeie jong talent waaronder die meeste studente van die bekende en talentvolle
Erna Rademan Musiekskool, het deelgeneem aan dié nasionale platform vir uitvoerende kunste.

 

Marius Lourens,, hoof uitvoerende beampte van Allegretto IPE, en die bekende prof. Santisa Viljoen van Potchefstroom, het as beoordelaars opgetree, en is melding gemaak van die uitsonderlike talent wat hier gesien is. Die provinsiale uitdun vind plaas op 16 Augustus by Hoër Volkskool in Potchefstroom.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button