Local newsNews

Aflewering: Laat weet ons span

Gee jou naam en volledige straatadres in die WhatsApp sodat ons afleweringspan dit kan opvolg en terugvoer gee.

Parys Gazette se gekontrakteerde afleweringspan sien toe dat jy elke week jou Gazette gratis in jou posbus kry. Om ons te help om te verseker dat jy nie uitmis op jou weeklikse uitgawe met al die nuus uit jou omgewing, en winskopies van ons adverteerders nie, stuur ‘n WhatsApp na Paulina by 073 772 3649, sou jy nie jou Gazette by jou adres ontvang nie.

Gee jou naam en volledige straatadres in die WhatsApp sodat ons afleweringspan dit kan opvolg en terugvoer gee. Sodoende maak ons seker dat elkeen van ons lesers net die beste diens kry.

Related Articles

Back to top button