Local newsNews

Hier word reggemaak

Die kruising dra swaar verkeer en is daar dankbaarheid vir die herstelwerk wat hier gedoen is.

Die Ngwathe munisipaliteit het vandag die padoppervlak by die kruising van Breë- en Van Collerstraat herstel waar daar al ‘n geruime tyd slaggate is.

Related Articles

 
Back to top button