Local newsNewsSport

Wedvlug duiwe klap vlerke vir Reddersburg en Bloem-vlugte

As jy wonder oor die eienskappe van die ideale vliegduif, is fiksheids beslis nommer een.

Duiwe van die Legends Duiweklub het die afgelope naweek vanaf Reddersburg vlerke geklap.

MJ Lofts se duiwe het gesorg vir ‘n wen asook vir die tweede plek met die Jaaroud-vlug, met Nollie Meintjies derde, en Maree-hokke in die vierde en vyfde plekke.

UJDUR-hokke – sesde, sewende, 28ste, 30ste.

Nollie Meintjies – agste, negende, 11de, 12de, 15de 16de, 25ste, 29ste.Maree-hokke tiende, 13de, 14de, 17de, 18de, 19de, 20ste, 22ste.

Sys van Rooyen-hokke – 21ste, 23ste, 24ste, 27ste. MJ Lofts – 26ste, 27ste, 28ste.

Die Reddersburg Ope is gewen deur Maree-hokke. Die res van die vlugposisies het so gelyk:

Maree-hokke – tweede vyfde, tiende, 11de, 14de, 17de, 18de, 24ste, 25ste, 26ste.

UJDUR-hokke – derde, negende, 16de

MJ Lofts – vierde, sewende, agtste, 19de, 20ste, 21ste, 27ste, 28ste.

Nollie Meintjies – sesde, 22ste.

Sys van Rooyen-hokke – 12de, 13de, 15de, 23ste, 29ste, 30ste.

Met die Reddersburg Spes-vlug het Maree-hokke die eerste vier plekke gevat, asook die sesde plek, 11de en 13de plekke. Sys van Rooyen se duiwe was vyfde, sewende en agtste, en Nollie Meintjies se duiwe negende, tiende, 12de, 14de en 15de.

Voorverlede naweek se Bloemfontein 4 Ope is gewen deur MJ Lofts, met Sys van Rooyen-hokke tweede, en Maree-hokke derde en vierde. Die res van die vlug-uitslae was as volg:

MJ Lofts – 5de, 10de, 14de, 15de, 20ste. UJDUR-hokke – 6de, 7de, 8ste, 12de, 19de, 24ste, 26ste.

Sys van Rooyen-hokke – 9de, 13de, 18de, 25ste.

Maree-hokke – 11de, 16de, 17de, 21ste, 22ste en 30ste.

Nollie Meintjies – 23ste, 27ste, 28ste.

Maree-hokke het beide die eerste en tweede plekke gevat in die Bloemfontein 3 Jaaroud-vlug.

MJ Lofts en Nollie Meintjies se duiwe het die derde en vierde plekke onderskeidelik verower.

Die res van die Jaaroud-vluguitslae het so gelyk:

Maree-hokke – 5de, 7de, 12de, 13de, 18de, 21ste, 28ste.

Sys van Rooyen-hokke – 6de, 9de, 16de, 19de.

Nollie Meintjies – 8ste, 11de, 14de, 15de, 17de, 23ste, 24ste, 26ste.

UJDUR-hokke – 10de, 20ste, 22ste, 27ste, 29ste.

Stevens-hokke – 25ste.

MJ Lofts- 30ste.

Vir die Bloemfontein 2 Spes-vlug het Legends-lede se duiwe so gevaar:

Maree-hokke – 1ste, 2de, 3de 5de, 6de, 12de en 14de.

Sys van Rooyen-hokke – 7de, 8ste, 9de, 11de en 15de. Nollie Meintjies – 4de, 10de en 13de.

Daar is ook ‘n paar Vaal Posduif Unie-plekke behaal vir plaaslike duiweklublede met die Bloemfontein 2 Spes-vlug:

Maree-hokke – 1ste, 2de, 4de, 20ste, 52ste, 125ste, 151ste.

Nollie Meintjies – 12de, 103de, 133ste.

Sys van Rooyen-hokke – 64ste, 90ste, 93ste 120ste, 155ste, 160ste.

Related Articles

 
Back to top button