Local newsNews

So lyk dit nou by Vaaldam

Geen reën is in die Vaal se opvangsgebied gemeet nie.

Vaaldam is tans 55,03% vol (soos op 14 Junie).

Invloei is teen  21.80m3/s en uitvloei teen 17.500m3/s.

Barrage staan tans op 96.08% met uitvloei teen 10.073m3/s.

Bloemhof is 90.86% vol met uitvloei teen 10.633m3/s

Related Articles

Back to top button