Local newsNews

Wees asseblief versigtig as jy hier ry

Die munisipaliteit is in kennis gestel

Die kragpaal wat gevaarlik laag hang in Van Collerstraat net na die kruising met Boomstraat  is net na 12:00 vanmiddag aan die Ngwathe munisipaliteit gerapporteer. Dit is nog nie herstel nie.

Wees asseblief versigtig as jy hier sou ry.

Related Articles

Back to top button