Local newsNews

Dis weer huisvergadering

Die president gaan praat.

Die presidensie het pas aangekondig dat president Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaners om 18:00 vanaand, Sondag 26 Mei, sal toespreek.

Sy toespraak kom op die vooraand van die nasionale en provinsiale verkiesing.

Geregistreerde kiesers wat aansoek gedoen het vir spesiale stemme, stem môre Maandag 27 en Dinsdag 28 Mei.

Alle ander kiesers gaan op Woensdag 29 Mei na die stembus wat ook ‘n nasionale vakansiedag is om mense geleentheid te gee om by stemlokale te kan uitkom.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button