Local newsNews

Daar is nog net tyd tot môre vir jou spesiale Moedersdag-boodskap

Die webwerf met boodskappe sal die oggend van 12 Mei oopgemaak en gelees kan word.

Dalk is jy uit idees om die ma in jou lewe vanjaar met ‘n spesiale Moedersdaggeskenkie te bederf. Maar hier is ‘n idee vir jou wat die spesiale moeder in jou lewe op Sondag 12 Mei beslis sal verras. Maar jy sal moet gou maak – tyd loop uit.

Parys Gazette gee vanjaar geleentheid vir jou om ‘n spesiale boodskap vir Moedersdag te stuur. Volg die skakel  https://www.citizen.co.za/ parys-gazette/mothers-day/ waar jy ‘n foto van jou ma of spesiale vrou kan oplaai, en dan ‘n boodskap kan laat aan die vrou wat jou help vorm het tot wie jy vandag is.

Inskrywings sluit op 9 Mei om 12 uur en die webwerf met boodskappe sal die oggend van 12 Mei oopgemaak en gelees kan word.

Gou spring daar is min tyd oor om jou boodskappie te stuur.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button