Local newsNews

Koedoeslaagte-uitdagings stel bergfietsryers nie teleur nie

Dit was 'n goed georganiseerde wedren wat beslis vir Koedoeslaagte 'n hele paar avontuurlustige aanhangers besorg het.

Koedoeslaagte was weer vol uitdagings en is bergfietsryers nie teleurgestel toe daar op 10 April in perfekte sonskynweer aan die NWU-Bergfietswedren deelgeneem is.

Met 220 bergfietsryers uit tien van Gauteng se top-sportskole, was die tafel gedek vir ‘n opwindende dag!

Deelnemers kon nie uitgepraat raak oor die natuurskoon en die baan nie! Die roetes het gewissel tussen 10- en 30 km, met ‘n hoogtetoename van 86 m. Daar was ook ‘n paar uitdagende tegniese areas, net om dinge interessant te hou.

Hoërskool Menlopark het weggery met die goud, gevolg deur Nelspruit, Waterkloof en Kemptonpark vierde, met Valia ‘n kortkop agter in die vyfde plek.

Vir die 18-jarige Mary-Elizabeth Moolman van Hoërskool Waterkloof, was dit haar eerste bergfietsren.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button