Local newsNews

Muurbalspelers lewer weer goeie prestasies

Baie geluk aan hierdie spelers

Drie Parysenaars, Vivienne van der Schyff, Bianke Pienaar en Louis-Henry du Plessis het die afgelope naweek aan die SA Skole Geslote Muurbalkampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.

Bianke Pienaar.
Louis-Henry du Plessis
Vivienne van der Schyff (tweede van regs)

Vivienne eindig vierde do.16, en Bianke eindig derde do.19.

Die top ses o.16 spelers en top tien o.19 spelers word na afloop van die toernooi jaarliks in Augustus genooi om dan in Desember in Maleisiƫ en Singapoer te gaan deelneem.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button