Local newsNews

Harde werk beloon vir PCS-leerders

Parys Christelike Skool het sy top akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aangewys

 

Die beste presteerders vir graad R was Minharde Roos, Logan Swart, Talita le Roux en Luné Vermeulen.

Graad 1 se uitblinkers was John Jones, Abigail McInnes en Ruhané Botha

Graad 2 se uitblinkers is Josie van Rooyen, Luan le Roux, Pierre du Preez en Aliya Sattar.

Die beste presteerders vir graad 3 vir die eerste kwartaal was Melinke Zitzke, Peet Roos en Brian Wood.

Die graad 4 uitblinkers is Ashlee Woodruff, Carla Mans en Karli Binneman.

Van links is Lihan Pretorius, Delainey Smith en Izabelle Roets wat die beste akademiese prestasie vir kwartaal 1 vir graad 5 gehad het

Graad 6 se uitblinkers is Kaylee Zitzke, Johaney Mileham en Benjamin van Rooyen.

Rudo Smit, Enrico Brazao en Ewald Eybers is die graad 7 akademiese toppresteerders vir die eerste kwartaal.

Related Articles

Back to top button