Local newsNewsSport

Vredefort se rolbalspelers presteer

Welgedaan met hierdie mooi prestasies

Vredefort-rolbalklub se Gemengde pare kompetisie is gewen deur Gert en Debbie Oosthuizen.

Dirk Delport het die eerste plek verower by die Valsrivier Veterane Enkels-kompetisie. Hy is ‘n lid van die Vredefort-rolbalklub.

 

Wouter du Toit (tweede van links) van Vredefort-rolbalklub en sy span het ‘n bronsmedalje gewen in die o.25 Noord-Vrystaat Junior-rolbalkompetisie wat in Bloemfontein gehou is.

 

Related Articles

 
Back to top button