Local newsNews

Chaos na swaar reën op dié paaie

Motoriste gewaarsku

Swaar reën het laat vanmiddag chaos op verskeie paaie in die land veroorsaak, en is motoriste in die Vrystaat net na 17:00 Sondagmiddag 7 April gewaarsku om die N1 in die omgewing van Kroonstad te vermy waar verkeer stilstaan in ‘n noordelike rigting.

Die R34 Welkom-pad is ook onder water.

Mense is gewaarsku om nie deur strome water te ry nie en uiters versigtig te bestuur in nat weersomstandighede.

Gebruik alternatiewe roetes waar moontlik.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button