Local newsNews

Jy kan vandag ‘n verskil maak vir iemand

Skenkers en veral die jeug se ondersteuning word gevra vir vandag se bloedskenk voor die Paasnaweek

Dit is skoolvakansie en Paasnaweek lĆŖ voor, maar daar is nooit ‘n blaaskans vir die nodigheid van bloed nie.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het jou hulp dringend nodig om bloed te skenk voor die Paasnaweek.

Parysenaars kan vandag, Donderdag 28 Maart tussen 13:00 en 19:00 bloed skenk by die Hervormde kerksaal, h/v Loop- en Paulsenstraat.

Help asseblief die Bloeddiens om bloedvoorraad aan te vul.

Daar is veral ‘n beroep op die jeug om vandag bloed te skenk.

As jy 16 jaar oud is, kan jy help om op diĆ© manier ‘n lewe te red.

Onthou as jy vir die eerste keer kom bloed skenk – bring jou ID of geboortesertifikaat saam.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button