Local newsNews

Guan doen dit weer

Vir navrae oor gholfdae, afslaantye of om as lid by Vaal de Gráce-gholfklub aan te sluit, stuur e-pos na golf@vaaldegracehoa.co.za, of skakel die Pro Shop by 056 816 3080.

Guan Dreyer is weer vanjaar Vaal de Gráce se gholfkampioen nadat hy sy titel suksesvol verdedig het.

Die ander wenners was:
Johandré Bester (Junior afdeling); Resa van der Merwe (Dames C-divisie); Anje Rademan (Dames B-divisie); Francois Fourie (Mans C-divisie); Jan Albert Wessels (Mans B-divisie) en Timothy Matshoni (Beste Nett A-divisie).

Die pryswenners is van links Francois Fourie, Johandre Bester, Guan Dreyer, Anje Rademan, Timothy Matshoni, Resa van der Merwe en Jan Albert Wessels. Foto verskaf deur Garard Bester van Homegiveaway.

Die nuutverkose gholfkomitee met Francois Malherbe as voorsitter, is entoesiasties deur die lede ontvang.

Geluk aan Johan Ungerer (kaptein), Annemarie van Baalen (dameskaptein), Pieter van Heerden en Etienne Hoeksma (addisionele lede), asook Anje Rademan as HOA verteenwoordiger.

Vir navrae oor gholfdae, afslaantye of om as lid by Vaal de Gráce-gholfklub aan te sluit, stuur e-pos na golf@vaaldegracehoa.co.za, of skakel die Pro Shop by 056 816 3080.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button