Local newsNews

El-Sali wys hul omgee vir hulle wat minder het

Dankie aan die ouers en kleuters vir hierdie mooi gebaar van omgee

Februarie is die maand van liefde, en het El-Sali Kleuterskool hul harte oopgemaak vir die nood van VVA en die kinders na wie hulle omsien.  Nie bederfbare items, lekkergoed en badkamer benodigdhede is oorhandig aan VVA oorhandig.

Die VVA bestuur en personeel sê dankie aan die El-Sali personeel en ouers  vir hul onbaatsigtige bydraes.

El-Sali het in Februarie uitgereik na VVA

Related Articles

Back to top button