Local newsNews

Egpaar ernstig beseer toe hul koedoes tref

Bid saam vir hul herstel

Die adjunkpresident van Potch Bulldogs Motorfietsklub, Martin Nass en sy vrou Janine, is ernstig beseer nadat ‘n trop koedoes voor hulle op die N1 naby Drie Susters ingehardloop het.

Die Nass-egpaar was saam ‘n ander egpaar, Max en Sam Larue (Christian Motorcyclists Association – Gauteng-Noord streek president), op pad na Pretoria en Hartbeespoortdam, toe die ongeluk omstreeks 07:00 op Dinsdagoggend, 20 Februarie plaasgevind het. Altwee egpare het beheer oor hul twee BMW GS-motorfietse verloor. Martin was saam met Janine en die Larue-egpaar in die Wes-Kaap vir die jaarlikse Freedom Road Rally in Saldana Baai.

Lees die volledige berig op https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-news/2024/02/26/motorfiets-egpaar-ernstig-beseer-na-ongeluk-met-trop-koedoes/

.

 

Related Articles

Back to top button