Local newsNews

Erkenning vir Parys Hoër

Baie geluk aan die skool en sy personeel.

Hoërskool Parys is tydens die departement van onderwys se ‘Well Done function’ vir skole in die Fezile Dabi-distrik beloon
vir uitmuntende prestasie.

Uitslae van die graad 12’s van 2023 het die skool in die nommer een posisie in Fezile Dabi geplaas vir Afrikaans Huistaal sowel as Engels Eerste Addisionele Taal.

Personeellede wat toekennings ontvang het is me. Marli Kruger en Jessica Jersich (Engels Eerste Addisionele taal 1ste posisie in Fezile Dabi), en me. Ezilda Fouche en Andrea Dednam (Afrikaans Huistaal 1ste posisie in Fezile Dabi).

Die skool het toekennings ontvang vir kwaliteit matriekuitslae vir 2023,deurlopende top uitslae vir die afgelope drie jaar, die top skool in Fezile Dabi in terme van matrikulante wat met universiteitsvrystelling in 2023 geslaag het, en ‘n goue toekenning vir die skool vir uitstekende uitslae.

Die graad 8-leerders van2023 is vereer vir hul uitslae in Engels Eerste Addisionele Taal (me. Dinette Prinsloo), asook natuurwetenskap

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button