NewsSport

Ervare hande maak groentjies touwys op die rolbalbaan

Nuwe en ervare spelers het die middag se spel ewe veel geniet.

Sowat twaalf nuwelinge is Saterdag by die Parys-rolbalklub die fynere kunsies van die spel geleer.

Die doel van die ope-rolbaldag vir inwoners van Parys en Vredefort, was om rolbal aan die gemeenskap bekend te stel.

Rolbal is ’n spel vir oud en jonk en gesinne kan dit saam beoefen. Of jy nou ‘n onderwyser, leerder, ouer, professionele persoon of pensioenaris is – enigeen kan dié sport beoefen.

Saterdag was ‘n gulde kans om te sien wat die spel behels en te kon deel in die pret.

   

Hier help Faan Stofberg, afrigter en ‘green keeper’ van Parys-rolbalklub vir Dorris Dunn om die spel te leer.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button