Local newsNews

Klok lui vir tweelinge op eerste skooldag

Die skooljaar het Woensdag vir leerders begin

“Ek ‘like, graad 1”, was die antwoord van een van die Ellis-tweeling Woensdag op hul eerste skooldag by Parys Primêr. Die skool het vanjaar twee tweelinge in graad 1, en was dit sommer vroeg-vroeg te oordeel aan die glimlagte, duidelik dat dié vier baie tuis is by die ‘groot’ skool.

Die graad 1’s het hul skooldag begin met die lui van die skoolklok as simbool van die begin van hul skoolloopbaan. Die tweelinge is van links, Marnus en Luan Ellis, en Es-Marie en Hennie Janse van Vuuren.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button