Local newsNews

Gazette weer eersdaags in jou posbus

So kontak jy ons

Ons wys ons gewaardeerde lesers en adverteerders daarop dat die eerste uitgawe van Parys Gazette op 11 Januarie weer in jou posbus sal wees.

Ons wens u elkeen ‘n voorspoedige jaar toe en sien uit daarna om u in hierdie jaar weer van diens te wees.

Waar kontak jy ons?

Paulina (Ontvangs/Geklassifiseerde advertensies – 073 772 3649

Sonja (Vertoonadvertensies) – 079 959 3410

Liezl (Redaksie) – 083 577 4436

Hou ook in gedagte dat jy advertensies en redaksionele bydraes Maandae tot Woensdae by Paulina kan inhandig by Parys Info-kantoor in Waterstraat. Sy sal ook kliƫnte behulpsaam wees met navrae en betalings.

Related Articles

Back to top button