Local newsNews

Soveel het dit gereën

Reën bring welkome verligting in snikhete temperature

‘n Totaal van 146mm reën is tot dusver reeds in Parys gemeet waarvan 24mm daarvan sedert die naweek en op Kersdag geval het.

Welkome reën vir boere en verligting in die snikhete temperature.

Temperature vir Parys sal nog tot minstens Woendag 3 Januarie in die hoë twintigs bly.

 

Related Articles

Back to top button