Local newsNews

Kersstap deur die strate van Parys

Dit was 'n fees

In die gees van Kersfees is daar Saterdagaand 23 Desember deur die strate van Parys gestap met die vrolike klank van Kersliedere wat gespeel is. Oud en jonk het saamgestap en die samesyn so kort voor Kersfees kom geniet.

‘n Mooi inisiatief om ook die vreugde van Kersfees so met ander te deel.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button