Local newsNews
Kersbederf vir bejaardes in die gees van Kersfees
Dankie vir hulle wat uitreik na die bejaardes in ons gemeenskap
Bejaardes van Amot is vandag, Woensdag 6 Desember met ‘n heerlike Kersete bederf, en is die eetsaal en voorportaal van die tehuis oudergewoonte weer pragtig versier.