Local newsNews

Soveel het dit gereën

Genadewater

Daar is Maandagaand 20 November 28mm reën in Parys gemeet wat die totaal vir November tot dusver op 68mm vir Parys bring.

Die foto is op 7 November op die plaas Braklaagte in die Weiveld-distrik geneem waar klein Frederik (4) in die water baljaar het na ‘n reënbui.

Related Articles

Back to top button