Local newsNews

Slange maak alweer amok

Sommer twee gevang vandag

Vrywilligers van WeCare het vandag twee slange in en om Parys gevang.

By Sally Martin Park is ‘n rinkhals gevang en ‘n pofadder op ‘n plaas in die Kopjeskraal-omgewing.

Vroeg in November is ‘n boomslang (foto hieronder) ook in Breëstraat in ‘n boom  in die sentrale besigheidsarea van Parys deur vrywilligers van WeCare gevang.

Foto’s verskaf deur WeCare.

Related Articles

Back to top button