News

Laerskoolleiers gekies

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders

 

Parys Primêre skool se skolierpatrollie vir 2024 is voor van links Naledi Ncheka, Hannes Combrinck, WC Stemmet, Gerrit Prinsloo en Clair-Rene Belcher. In die tweede ry is Jessie Joubert, Emma Walsh, Celine van Onselen, Miah Oosthuizen, Catzé de Villiers, Meganbau Bezuidenhout, Rebone Litlhakanyane en Marise Duvenhage. Agter is Luan Cock, Thomas Dannhauser, Benjamin Nderuma, Kadila Tshilumba en Delarey Erasmus.

 

Die skoolleier dogters vir 2024 is voor van links Nuri Rourke, Jasmaine Rust, Alouise Supra, Caylin Tolmay en Zoë Vorster. In die tweede ry is Imameleng Leemisa, Anya Lubbe, Vi’en Lurie, Mamo Roberts en Mira Rourke. Agter is Lisa Coetzee, Mieke Boucher, Sumarie Combrinck, Mia Jansen van Vuuren en Simoné Joubert.

Parys Primêre skool se skoolleierseuns vir 2024 is voor van links Daniël van Dyk, Zuan van Riet en Benjamin Walsh. In die tweede ry is Bokamoso Mofula, Rearabetswe Monatisa, Wian Pretorius en PC Steyn. Agter is Armand Coetzee, Stefan Erasmus, LJ Groenewald, Ashton Kleynhans en Migael Meek. Hanno Rust, Joe de Swardt en Lethabo Sebetha was afwesig toe die foto geneem is.

Related Articles

Back to top button