News

Vriendinne se dubbele vreugde gevier

Borskanker is die kanker wat die meeste onder vroue in Suid-Afrika voorkom met een uit elke 27 vroue wat hierdeur geraak word.

Vir twee vriendinne van Parys was dit die afgelope naweek dubbele vreugde. Wat aanvanklik beplan was as ‘n verjaardagpartytjie vir Esré Claassen, het ‘n dubbele viering geword toe Esré se beste vriendin, Rikki van der Westhuizen, Vrydag haar laaste kankerbehandeling voltooi het en besluit is om saam met familie en vriende, almal in swart en pienk, die gawe van lewe by G on V te vier.

Borskanker is die kanker wat die meeste onder vroue in Suid-Afrika voorkom met een uit elke 27 vroue wat hierdeur geraak word. Juis daarom word borskanker bewustheidsmaand ook landwyd in Oktober gevier en kan die belangrikheid van vroeë opsporing nie genoeg beklemtoon word nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button