News

Kyk wat gebeur in Parys en omgewing

Maak seker jy dagboek die datums

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Chess nights at Zoi from 18:00
* Social Chess on Saturdays for kids and adults at KFC Exclusive Reclaimed Wood Furniture on Water Street (opposite Spur) 10:00 to 14:00.
iParys.

Oktober

3-7 – Aardklop kunsefees, Potchefstroom

4 – SA National Western Mounted Games, AfriDome, Parys
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys

November
3 – Gala-konsert deur studente van die Stefan Louw Sangskool in Parys met die interessante tema, “Celebrating Bond 007”. Die beste van die Bond temamusiek kan gehoor word. Die konsert is om 18:30 vir 19:00 in die NG Parys-Suid kerksaal. Vir kaartjies skakel Marisa by 064 963 5386.
3-5 – Appaloosa skou, AfriDome, Parys
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling & inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
23-25 – Arab Show, AfriDome, Parys
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd proewe, AfriDome, Parys

Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12-19- Saalperd proewe.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button