News

Dié datums moet jy dagboek

Kyk wat gebeur in Parys en Vredefort

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Chess nights at Zoi from 18:00
* Social Chess on Saturdays for kids and adults at KFC Exclusive Reclaimed Wood Furniture on Water Street (opposite Spur) 10:00 to 14:00.
September
30 – Egweni River Lodge parkrun celebrating its 100th event at 08:00 at Egweni River Lodge.
30 – Kom kyk hoe Parys se kunstenaars van die dorp se toerismejuwele en aktiwiteite gaan skilder op vullisdromme. Jy sal ook geleentheid hê om van hierdie kunstenaars se werk te besigtig en te koop in oop parkeerruimte langs die dorp se hoofstraat, reg oorkant Parys. Die projek is die inisiatief van MooiParys.

Oktober
1 – Spesiale erediens met dr. Isak Burger om 09:30 by die Dinamika-gemeente in Vredefort h/v Oranje- en De Wetstraat. Daar is ‘n bring-en-braai na afloop van die erediens. Bring netjou eie vleis en koeldrank en kom braai saam.
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys

November
3 – Gala-konsert deur studente van die Stefan Louw Sangskool in Parys met die interessante tema, “Celebrating Bond 007”. Die beste van die Bond temamusiek kan gehoor word. Die konsert is om 18:30 vir 19:00 in die NG Parys-Suid kerksaal. Vir kaartjies skakel Marisa by 064 963 5386.
3-5 – Appaloosa skou, AfriDome, Parys
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling & inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
23-25 – Arab Show, AfriDome, Parys
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd proewe, AfriDome, Parys

Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12-19- Saalperd proewe.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button