News
Speurders in hof oor klagte van roof en poging tot moord
Die speurders, albei sersante, is op 17 Augustus gearresteer.
Die speurders, albei sersante, is op 17 Augustus gearresteer. Na bewering het hulle twee inwoners van Bekkersdal van hul selfone en geld beroof waarna hulle ook brand gestig het. Een van die twee het glo ook op sy kollegas en die publiek geskiet toe hy gearresteer is.
Lees die volledig berig hier:
https://carletonvilleherald.com/71290/plaaslike-speurders-gearresteer/