News

Man wat verdrink het se liggaam gevind

Hierdie man (29) het vermoedelik saam met die twee seuns, wat onderskeidelik 7 en 9 jaar oud was, in 'n kano op die plaasdam op Saterdag, 13 Mei gaan visvang.

Nadat twee kinders wat verdrink het se liggame verlede week na ‘n  soektog gevind is, is ook die man se liggaam  Sondag, 21 Mei opgespoor.

NW polisiewoordvoerder, kol. Adele Myburgh, het bevestig dat polisieduikers die man se liggaam gevind het.

Hierdie man (29) het vermoedelik saam met die twee seuns, wat onderskeidelik 7 en 9 jaar oud was, in ‘n kano op die plaasdam op Saterdag, 13 Mei gaan visvang toe die kano omgeslaan het.

Polisieduikers is daardie oggend omstreeks 09:40 in kennis gestel van die verdrinkingvoorval.

Related Articles

Back to top button