News

Slaag President Verkenner-eksamen

Die President Verkenner-toekenning is die hoogste toekenning wat 'n Voortrekker in sy/haar hoërskoolloopbaan in die Voortrekkerbeweging kan behaal.

Mari van der Merwe het haar Voortrekker teoretiese President Verkenner-eksamen geslaag. Sy is na afloop van die eksamen
genooi om die President Verkenner-afrondingskamp gedurende die Julie-vakansie in Graaff-Reinet by te woon.

Die President Verkenner-toekenning is die hoogste toekenning wat
n Voortrekker in sy/haar hoërskoolloopbaan in die Voortrekkerbeweging kan behaal.
Mari is lid van die Parys Voortrekkerkommando en ‘n leerder van Hoërskool Parys.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button