News

UIteindelik is hier reggemaak

Herstelwerk uiteindelik hier gedoen

Nadat daar al vir lank baie ernstige kommer was oor die veiligheid van ‘n kragkabel  reg by die laerskool op die h/v St Janstraat en Eerstelaan waar daagliks kinders verby beweeg,het die Ngwathe munisipaliteit vandag uiteindelik herstelwerk hier gedoen. Inwoners, raadslede, die skool, Save Ngwathe en Gazette het vroeër vandeesweek weer gevra dat die munisipaliteit hieraan moet aandag gee.

So het dit gelyk.

Related Articles

Back to top button