News

Soveel het dit gereën

Soveel het dit gereën

Parys het vir Oktober maand 69mm reën gemeet. DIt is heelwat minder as die 102mm wat verlede jaar Oktober gemeet is.

Parys het na die somerreën vroeër vanjaar ook 20mm reën in Junie gehad

Die Vredefort-distrik het 42mm reën die afgelope maand gehad.

Die foto is deur Michaylle Coetzee geneem,
Kyk dan net hoe lekker baljaar die knapie in die modder! Ma Devina vertel dat dit ‘n stryd is om klein Frederik uit die water en droog te hou.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button