News
In die tuin was dit besig vanoggend
Hier in Die Dorpstuin in Boomstraat was dit vandag die ene voete, want vir die eerste keer is daar kontreimark gehou Benewens organiese groente- en kruie, was varsprodukte met heerlike gebak en gebottel te koop, en was die koel reënweer en die goed versorgde tuin ‘n wenresep vir ‘n lekker Saterdagoggend uitstappie.