News

Feesmaal met konjak kos dié munisipaliteit toe meer as R20 000

'n Peperduur feesmaal

Die JB Maks Munispaliteit in Potchefstroom se Direktoraat: Korporatiewe Dienste het tydens ‘n goedgekeurde munisipale geleentheid ter viering van Vrouemaand, sekretaressedag gevier met ‘n restaurantrekening wat dié munisipaliteit  R20 455 uit die sak gejaag het.

Die viering was op Vrydag 26 Augustus vir werknemers gereël berig Wouter Pienaar.

Hier is die grafiese voorstelling wat deur die Herald gemaak is van die uiteensetting van die rekening:

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button