News

’n Tikkie ‘Marilyn Monroe’ en Anza om die lente te vier

n Oggend wat sonder twyfel ‘n viering van die lente was.

Dit het Donderdag, 1 September behoorlik op die hoede en tafels by Sally Martin Park geblom toe lentedag met ‘n kleurvolle en vrolike lentetee, geborg deur Avbob, gevier is.
Die sangeres Anza, het vir ‘n heerlike oggend met bekende gunstelinge en selfs ‘n tikkie Marilyn Monroe, gesorg. En dan was daar die cha-cha wat die voete aan die dans gehad het. ‘n Oggend wat sonder twyfel ‘n viering van die lente was.

Related Articles

Back to top button