News

Drie van Parys blink uit by SA Legends of the Performing Arts

Drie Parysenaars het aan die Legends of the Performing Arts SA-kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Reuben en Carli de Jager, en Vivienne van der Schyff was al drie onder die top vyf in verskeie drama- en redenaars-kategorieƫ waaraan hulle by die kompetisie deelgeneem het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button