News

Elske as SA se nr. 1 muurbalspeler vir o.19 gelys

Baie geluk aan hierdie spelers

Elske Garbers, ‘n Parysenaar en matrikulant aan Potchefstroom Gimna- sium, is aangewys as SA se nommer 1 junior muurbalspeler in die do.19 ouderdomsgroep op die lys van Top 10 junior spelers in SA. Die lys is deur SA Skole Muurbal vrygestel.
Nog drie Parysenaars se name is ook op die lys. Hulle is: Bianke Pienaar – do.16 – agste, Anke Garbers – do.14 – tweede, en Nico Rust, so.14.

Elske en Anke Garbers saam met Bianke Pienaar. wat al drie op die lys van Top 10 junior muurbalspelers in SA geplaas is. Foto: Verskaf
Nico Rust

Related Articles

Back to top button