Parys se o.14 rugbyspan het vanoggend die knie moes buig voor Allen Glen in die Noordvaal semi-finale kragmeting met ‘n telling van 17-12, maar dié seuns het hard baklei tot die einde toe.
Dit was ‘n harde wedstryd en Parys is so trots op julle!
Nou hou ons duim vas vir Parys Hoër se o.15’s wat om 11:00 op hul tuisveld speel. Kom ondersteun hierdie seuns wat tot dusver alles ingesit het met elke wedstryd