News

Huis verwoes in brand

Inwoners verloor al hul besittings

‘n Sinkhuis het Vrydag in Schonkenville tot op die grond afgebrand nadat ‘n kortsluiting vermoedelik die brand veroorsaak het. Security Master en lede van die publiek het die inwoners van die huis te hulp gesnel, maar die huis het in ‘n oogwink afgebrand. Niemand is in die brand beseer nie.
Maandag het ’n brand by die lapa in die Mimosa Tuine waar vroeër jare talle funksies gehou is, ontstaan, en het ook dié lapa heeltemal afgebrand. Die Ngwathe Brandweer en Sercurity Master het hulp verleen, maar met die sterk wind was dit tevergeefs. ’n Groot hartseer en deel van die dorp se gekiedenis wat hiermee verlore is.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button