News

UIteindelik – weer oop

Goeie nuus vir motoriste

Die Parys Lisensie- en toetssentrum kan uiteindelik ná maande weer ‘n diens aan die publiek lewer.

Volgens Hilary Mophethe, woordvoerder van die Vrystaatse Departement van Polisie, Paaie en Vervoer is die sentrum  oop en het sy bevestig dat alle dienste weer hier gelewer kan word. Die kantoor is oop van 07:30-15:00 weeksdae.

Die sentrum was vir maande tydelik gesluit weens ‘n elektriese probleem, en moes motoriste van lisensie- en toetssentrums in nabygeleë dorpe gebruik maak.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button