Community

Kyk wat gebeur in Parys

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge * myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate * Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro September: 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH. 24 – Parys Blikkiesfees aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys. Oktober: 1 – Pannekoek bak: …

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

September:
24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
24 – Parys Blikkiesfees aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys.
Oktober:
1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
4 – VVA Gholfdag
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 Desember – Parys Kersmark

2023
Maart
3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button